Jaarboeke

Metodiek van Ekonomie 431


 
Modulekode JMD 431
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Teoretiese begronding van Ekonomie; begrippe spesifiek tot Ekonomie; onderrig van Ekonomie in Suid-Afrika; assessering in Ekonomie; reflektiewe praktyke, analise van kurrikulum en beleidsdokumente en instrukstionele ontwerp in Ekonomie.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Kontaktyd 4 lesings per week in Semeser 1 in Kwartaal 1, 4 lesings per week in Semeser 2 in Kwartaal 4
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Onderwysbestuur en Beleidstud
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences